Gaan na inhoud

chroom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Enkelvoud Meervoud
  chroom     —  
   
(lêer)
chroom
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Cr en atoomgetal 24.
Chroom is 'n staalgrys, harde, blink metaal wat 'n hoë glans verkry met polering, smelt met moeite en vlek met tyd.

    Vertalings

  Vertalings:    chroom
Engels: chromium(en)
Esperanto: kromo(eo)
Nederlands: chroom(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor chroom.