Gaan na inhoud

vovhund

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Uit vov (woef) + hund (hond)
Enkelvoud Meervoud
Naamval Onbepaald Bepaald Onbepaald Bepaald
Nominatief vovhund g vovhunden vovhunde vovhundene
(kindertaal) 'n (klein en liewe) Hond; woef, woefie, woefels.

    Sinonieme

vovse
villa, Volvo og vovhund (letterlik: villa, Volvo en woefie)
Braaivleis, rugby, sonskyn en Chevrolet - verwys na die gevestigde en veilige, dog vervelige en voorspelbare lewe, met 'n vaste werk en statussimbole.