Gaan na inhoud

dunderm

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Weergawe deur Naudefj (Besprekings | bydraes) op 10:59, 17 Februarie 2018 (Robot: standardiseer inskrywing)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Spysverteringstelsel van die mens. 1=slukderm (esofagus), 2=maag, 3=dunderm, 4=blindederm, 5=sekum, 6=dikderm, 7=rektum, 8=anus.
Enkelvoud Meervoud
  dunderm     dunderms    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  dundermpie     dundermpies  
dun•derm
(anatomie) 'n Deel van die spysverteringstelsel wat tussen die maag en die dikderm lê.
Die dunderm is die langste deel van die spysverteringstelsel, maar is dunner as die dikderm.

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: dunne darm(nl)
Engels: small intestine(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dunderm.