Gaan na inhoud

befok: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary
No edit summary
Lyn 20: Lyn 20:
{{-bw-}}
{{-bw-}}
:''Hy is'' '''befok''' ''vinnig hierlangs verby.'' - donders vinnig, met 'n moerse spoed, so vinnig soos blits, blitsvinnig, geweldig vinnig, verskriklik vinnig.
:''Hy is'' '''befok''' ''vinnig hierlangs verby.'' - donders vinnig, met 'n moerse spoed, so vinnig soos blits, blitsvinnig, geweldig vinnig, verskriklik vinnig.
:''Die drank is'' '''befok''' ''sterk''. - moer sterk, donders sterk, erg sterk.


{{afgeleid}}
{{afgeleid}}

Wysiging soos op 18:35, 26 Maart 2018

be•fok

Kragwoord, sterker as bedonder(d) en beduiwel(d).

Hulle het jou befok. - bedonder, verkul, befoeter, beduiwel, ingeloop, mislei, bedrieg, geflous, uitoorlê, ore aangesit, om die bos gelei, 'n knop gesteek, oogklappe aangesit, 'n rat voor die oë gedraai, gefop, koudgelei.
1. Is jy nou befok (in jou kop)? - bedonderd, bossies, gek, mal, van jou sinne beroof, van lotjie getik, dwaas.
2. Moenie my nou befok maak nie! Ek is befok vir jou! - die donder in, bedonderd, die bliksem in, die hel in, die josie in, woedend, befoeterd, siedend, briesend, boos, smoorkwaad.
3. Dié kar is befok, ! - moerse, kwaai, fantasties, verruklik, uitstekend, uitmuntend, voortreflik.
4. Pasop, die slang is befok. - aggressief.
Befok! - moerse!, kwaai!, fan(fokken)tasties!, gaaf!, goed so!, hoog tyd!, cool!, verruklik!, uitstekend!, uitmuntend!, voortreflik!, subliem!
Hy is befok vinnig hierlangs verby. - donders vinnig, met 'n moerse spoed, so vinnig soos blits, blitsvinnig, geweldig vinnig, verskriklik vinnig.
Die drank is befok sterk. - moer sterk, donders sterk, erg sterk.