befok: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary |
kNo edit summary |
||
Lyn 12: | Lyn 12: | ||
:1. ''Is jy nou'' '''befok''' ''(in jou kop)''? - bedonderd, bossies, gek, mal, van jou sinne beroof, van lotjie getik, dwaas. |
:1. ''Is jy nou'' '''befok''' ''(in jou kop)''? - bedonderd, bossies, gek, mal, van jou sinne beroof, van lotjie getik, dwaas. |
||
:2. ''Moenie my nou'' '''befok''' ''maak nie''! ''Ek is'' '''befok''' ''vir jou''! - die donder in, bedonderd, die bliksem in, die hel in, die josie in, woedend, befoeterd, siedend, briesend, boos, smoorkwaad. |

:3. ''Dié kar is'' '''befok''', ''jô''! - moerse, kwaai, fantasties, verruklik, uitstekend, uitmuntend, voortreflik. |
:3. ''Dié kar is'' '''befok''', ''jô''! - moerse, kwaai, fantasties, verruklik, uitstekend, uitmuntend, voortreflik. |
||
:4. ''Pasop, die slang is'' '''befok'''. - aggressief. |
:4. ''Pasop, die slang is'' '''befok'''. - aggressief. |
||
{{-tusw-}} |
{{-tusw-}} |
||
:'''Befok'''! - moerse!, kwaai!, fan(fokken)tasties!, gaaf!, goed so!, hoog tyd!, cool!, verruklik!, uitstekend!, uitmuntend!, voortreflik!, subliem! |
:'''Befok'''! - moerse!, kwaai!, fan(fokken)tasties!, gaaf!, goed so!, hoog tyd!, cool!, verruklik!, uitstekend!, uitmuntend!, voortreflik!, subliem! |
||
{{-bw-}} |
{{-bw-}} |
||
:''Hy is'' '''befok''' ''vinnig hierlangs verby.'' - donders vinnig, met 'n moerse spoed, so vinnig soos blits, blitsvinnig, geweldig vinnig, verskriklik vinnig. |
:''Hy is'' '''befok''' ''vinnig hierlangs verby.'' - donders vinnig, met 'n moerse spoed, so vinnig soos blits, blitsvinnig, geweldig vinnig, verskriklik vinnig. |
||
:''Die drank is'' '''befok''' ''sterk''. - moer sterk, donders sterk, erg sterk. |
:''Die drank is'' '''befok''' ''sterk''. - moer sterk, donders sterk, erg sterk. |
||
{{afgeleid}} |
{{afgeleid}} |
Wysiging soos op 19:11, 26 Maart 2018
- be•fok
Kragwoord, sterker as bedonder(d) en beduiwel(d).
- Hulle het jou befok. - bedonder, verkul, befoeter, beduiwel, ingeloop, mislei, bedrieg, geflous, uitoorlê, ore aangesit, om die bos gelei, 'n knop gesteek, oogklappe aangesit, 'n rat voor die oë gedraai, gefop, koudgelei.
- 1. Is jy nou befok (in jou kop)? - bedonderd, bossies, gek, mal, van jou sinne beroof, van lotjie getik, dwaas.
- 2. Moenie my nou befok maak nie! Ek is befok vir jou! - die donder in, bedonderd, die bliksem in, die hel in, die josie in, woedend, befoeterd, siedend, briesend, boos, smoorkwaad.
- 3. Dié kar is befok, jô! - moerse, kwaai, fantasties, verruklik, briljant, uitstekend, uitmuntend, voortreflik.
- 4. Pasop, die slang is befok. - aggressief.
- Befok! - moerse!, kwaai!, fan(fokken)tasties!, gaaf!, goed so!, hoog tyd!, cool!, verruklik!, briljant!, uitstekend!, uitmuntend!, voortreflik!, subliem!
- Hy is befok vinnig hierlangs verby. - donders vinnig, fokken vinnig, met 'n moerse spoed, so vinnig soos blits, blitsvinnig, geweldig vinnig, verskriklik vinnig.
- Die drank is befok sterk. - moer sterk, fokken vinnig, donders sterk, erg sterk.