Wikipedia:Onsuksesvolle voorbladnominasies/2015
Voorkoms
Sperdatum: |
---|
24 Februarie 2015 |
- Ondersteun Weer tyd vir 'n monumentale gemeente-artikel op die voorblad? Morne (kontak) 08:57, 24 Januarie 2015 (UTC)
- Gekant Selfnominasie sonder verdere ondersteuning in die afgelope maand. Israel (kontak) 06:51, 24 Februarie 2015 (UTC)
- Ondersteun Goeie artikel en selfnominasies is 100% aanvaarbaar. Aangesien daar geen geldige besware is nie stel ek voor dat dit heroorweeg word. Groete. Frank (kontak) 15:34, 25 Mei 2015 (UTC)
Sperdatum: |
---|
24 Februarie 2015 |
- Ondersteun Ek hoop diƩ artikel voldoen aan die vereistes. Morne (kontak) 08:43, 24 Januarie 2015 (UTC)
- Gekant Selfnominasie sonder verdere ondersteuning in die afgelope maand. Israel (kontak) 06:53, 24 Februarie 2015 (UTC)
- Vraag Maak dit die artikel onwaardig van voorbladstatus? Jou teenkanting is gegrond op ander gebruikers se gebrek aan ondersteuning, maar self het jy nie kommentaar gelewer op die meriete al dan nie van die artikel nie. Morne (kontak) 09:22, 24 Februarie 2015 (UTC)
- Vraag Die realiteit is dat ons nie toegegooi word met voorbladartikels nie en dat Gebruiker:Morne se self nominasie 'n duisend keer beter is geen nominasie nie. Gebruiker:Israel het geen mening gelug oor die ander kandidate nie....
- Ondersteun Goeie artikel en selfnominasies is 100% aanvaarbaar. Aangesien daar geen geldige besware is nie stel ek voor dat dit heroorweeg word. Groete. Frank (kontak) 15:34, 25 Mei 2015 (UTC)
Ds. P.S.Z. Coetzee
Sperdatum: |
---|
29 Februarie 2015 |
- Ondersteun Morne (kontak) 13:18, 29 Januarie 2015 (UTC)
- Gekant Selfnominasie sonder verdere ondersteuning in die afgelope maand. Israel (kontak) 07:31, 2 Maart 2015 (UTC)
- Ondersteun Goeie artikel en selfnominasies is 100% aanvaarbaar. Aangesien daar geen geldige besware is nie stel ek voor dat dit heroorweeg word. Groete. Frank (kontak) 15:34, 25 Mei 2015 (UTC)