Verwoerdpark, Kimberley
Voorkoms
Verwoerdpark | |
---|---|
Koördinate: 28°43′59″S 24°45′56″O / 28.73306°S 24.76556°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Frances Baard |
Munisipaliteit | Sol Plaatje |
Hoofplek | Kimberley |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,74 km2 (0,29 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 318 |
• Digtheid | 1 781/km2 (4 610/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 39,8% |
• Indiërs/Asiërs | 1,1% |
• Bruin mense | 27,3% |
• Swart mense | 31,2% |
• Ander | 0,5% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 57,0% |
• Engels | 21,2% |
• Tswana | 12,5% |
• Xhosa | 2,7% |
• Suid-Sotho | 2,5% |
Verwoerdpark is 'n residensiële voorstad in die weste van Kimberley, die hoofstad van die provinsie Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Vir sensusdoeleindes beslaan Verwoerdpark 0,74 km². In 2011 het hierdie voorstad, wat genoem is na dr. Hendrik Verwoerd, eerste minister van Suid-Afrika van 1958 tot sy dood in 1966, 1 318 inwoners gehad met 'n redelike gelykop verdeling tussen wit (525), swart (411) en bruin (360). Net meer as 57 persent van die inwoners was destyds Afrikaanssprekend.[2]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Verwoerdpark". Sensus 2011.
- ↑ (en) AdrianFrith.com. URL besoek op 28 Februarie 2016.