Thulani Serero
Voorkoms
Thulani Serero in 2011 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Thulani Caleb Serero[1] | ||
Gebore | 11 April 1990 | ||
Geboorteplek | Soweto, Suid-Afrika | ||
Lengte | 1,72 m | ||
Speelposisie | Aanvallende middelveldspeler verdedigende middelveldspeler | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Vitesse | ||
Jeugloopbaan | |||
2000–2004 | Senaoane Gunners | ||
2004–2008 | Ajax Kaapstad | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
2008–2011 | Ajax Kaapstad | 63 | (17) |
2011–2017 | Ajax | 88 | (8) |
2017– | Vitesse | 0 | (0) |
Nasionale span‡ | |||
2006–2007 | Suid-Afrika O17 | 15 | (1) |
2008–2009 | Suid-Afrika O20 | 14 | (1) |
2012 | Suid-Afrika O23 | 0 | (0) |
2011– | Suid-Afrika | 36 | (3) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 15 Junie 2017 (UTC). † Kere uitgedraf (Doele). |
Thulani Caleb Serero (gebore op 11 April 1990 in Soweto) is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler. Hy het vir die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan uitgedraf.
Loopbaan
[wysig | wysig bron]Seisoen | Klub | Land | Kompetisie | Wedstryde | Doelpunte |
---|---|---|---|---|---|
2008/11 | Ajax Kaapstad | Suid-Afrika | Premier Sokkerliga | 63 | 17 |
2011/17 | AFC Ajax | Nederland | Eredivisie | 88 | 8 |
2017/ | Vitesse | Nederland | Eredivisie | 0 | 0 |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "FIFA U-20 World Cup Egypt 2009 – List of Players" (PDF). Fédération Internationale de Football Association (FIFA). p. 16. Besoek op 26 Julie 2013.