Theresa Russell
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Theresa Russell | |
Geboortenaam | Theresa Lynn Paup |
---|---|
Geboorte | 20 Maart 1957 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Theresa Russell (gebore 20 Maart 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Last Tycoon (1976), Bad Timing (1980), Wild Things (1998), en Spider-Man 3 (2007).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1976: The Last Tycoon
- 1978: Straight Time
- 1980: Bad Timing
- 1983: Eureka
- 1984: The Razor's Edge
- 1985: Insignificance
- 1987: Black Widow
- 1987: Aria
- 1988: Track 29
- 1989: Physical Evidence
- 1990: Impulse
- 1991: Kafka
- 1991: Whore
- 1991: Cold Heaven
- 1995: The Spy Within
- 1995: Gentlemen Don't Eat Poets
- 1995: A Young Connecticut Yankee in King Arthur's Court
- 1996: The Proposition
- 1998: Wild Things
- 1998: Running Woman
- 2002: Now & Forever
- 2002: Passionada
- 2002: The House Next Door
- 2003: The Box
- 2003: Water Under the Bridge
- 2007: Spider-Man 3
- 2008: Dark World
- 2009: 16 to Life
- 2011: 1 Out of 7
- 2011: Born to Ride
- 2014: Moving Mountains
- 2019: What Ever Happened to Norma Jeane?
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1993: A Woman's Guide to Adultery
- 2002: Glory Days
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1993: Thicker Than Water
- 1995: Trade-Off
- 1996: Once You Meet a Stranger
- 2001: Earth vs. the Spider
- 2002: Project Viper
- 2003: Chasing Alice
- 2005: Blind Injustice
- 2012: Liz & Dick
Video's
[wysig | wysig bron]- 1996: Public Enemies
- 2006: Prohibition Opens the Floodgates