Wildedadelboom
Wildedadelboom | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Klade: | Commelinids |
Orde: | Arecales |
Familie: | Arecaceae |
Genus: | Phoenix |
Spesie: | P. reclinata
|
Binomiale naam | |
Phoenix reclinata Jacq., 1858
| |
Sinonieme | |
|
Die wildedadelboom (Phoenix reclinata) is 'n boom wat voorkom langs die kus en aan rivieroewers in oop, laagliggende grasvelde vanaf Gqeberha, deur KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga en Limpopo. Die vrugte van 1.5 cm is helder-oranje. Hulle is dun, vlesig en eetbaar en soet wanneer hulle ryp is maar is nie so smaaklik as die van die kommersiële dadelpalm (Phoenix dactylifera) nie.
Die boom se FSA-nommer is 22[1][2]
Verspreiding
[wysig | wysig bron]In Afrika kom die boom voor in: Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Eswatini, Eritrea, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Jemen, Kameroen, Kenia, Liberië, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Saoedi-Arabië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Somalië, Soedan, Tanzanië, Togo, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Galery
[wysig | wysig bron]-
Wildedadelbome
-
Blare
-
Manlike blomme
-
Vrugte
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. ISBN 978-1-77007-759-1.
Bronnelys
[wysig | wysig bron]- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wildedadelboom.
- IUBN Rooilys veilige spesies
- Bome van Afrika
- Phoenix
- Palms
- Flora van Angola
- Flora van Benin
- Flora van Botswana
- Flora van Burkina Faso
- Flora van Burundi
- Flora van die Comore-eilande
- Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo
- Flora van Djiboeti
- Flora van Eswatini
- Flora van Eritrea
- Flora van Ethiopië
- Flora van Gaboen
- Flora van Gambië
- Flora van Ghana
- Flora van Guinee
- Flora van Guinee-Bissau
- Flora van Ivoorkus
- Flora van Jemen
- Flora van Kameroen
- Flora van Kenia
- Flora van Liberië
- Flora van Madagaskar
- Flora van Malawi
- Flora van Mosambiek
- Flora van Namibië
- Flora van Nigerië
- Flora van die Republiek die Kongo
- Flora van Rwanda
- Flora van Saoedi-Arabië
- Flora van Senegal
- Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek
- Flora van Sierra Leone
- Flora van Somalië
- Flora van Soedan
- Flora van Suid-Afrika
- Flora van Tanzanië
- Flora van Togo
- Flora van Uganda
- Flora van Zambië
- Flora van Zimbabwe