Mustang
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mustang kan verwys na
- P-51 Mustang, 'n militêre vliegtuig van die Tweede Wêreldoorlog.
- Ford Mustang, 'n motorkar sedert die 1960's.
- Mustang (koninkryk), 'n klein koninkryk in die Himalaya.
- Mustang (perd), 'n soort perd in Noord-Amerika.
- Cessna Citation Mustang, 'n moderne sakestraler.
- Mustangwyn, 'n rooiwynsoort van mustangdruiwe gemaak in Texas, VSA.
Skepe
[wysig | wysig bron]- USS Mustang, die naam van meer as een Amerikaanse Vlootskip.
- USCGC Mustang (WPB-1310), 'n Island-klas Amerikaanse Kuswag patrollieboot.
- Mustang (brogan), 'n Chesapeakebaaise skip in 1907 gebou.