Iron Eyes Cody
Voorkoms
Iron Eyes Cody | |
![]() | |
Geboortenaam | Espera Oscar de Corti |
---|---|
Geboorte | 3 April 1904 |
Sterfte | 4 Januarie 1999 (op 94) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 insluitende Robert Tree Cody |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1927–1987 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Iron Eyes Cody (3 April 1904 – 4 Januarie 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Saddlemates (1941), Sitting Bull (1954), en Ernest Goes to Camp (1987), en in die televisiereeks The Immortal (1969).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1934: Young Eagles
- 1941: Saddlemates
- 1954: Sitting Bull
- 1977: Grayeagle
- 1987: Ernest Goes to Camp
- 1991: The Great Indian Wars 1840-1890
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1969: The Immortal
- 1979: Matt and Jenny
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1955: Indian Agent
- 1972: Make Mine Red, White and Blue
- 1986: KTLA at 40: A Celebration of Los Angeles Television