Holocephali
Voorkoms
Holocephali | |
---|---|
Hydrolagus colliei | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | Huxley, 1880
|
Klas: | Holocephali
|
Ordes | |
Holocephali is 'n klas van die superklas kraakbeenvisse Chondrichthyes. Van die kenmerke van die klas is dat al die spesies oor slegs een paar kieue splete beskik en die tande vas is in die kakebeen. Slegs drie families kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor. Die Callorhinchidae familie word gereeld gesien maar die Chimaeridae en Rhinochimaeridae families bly in diep water van 400 - 2 000 m en word selde gesien.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7