Heerenveen
Voorkoms
Heerenveen It Hearrenfean | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Crackstate | |
Ligging van Heerenveen in Friesland-provinsie | |
Kaart van Heerenveen-munisipaliteit | |
Koördinate: 52°57′N 5°56′O / 52.950°N 5.933°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Regering | |
• Burgemeester | Tjeerd van der Zwan (PvdA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 198,17 km2 (76,51 vk. myl) |
• Land | 190,13 km2 (73,41 vk. myl) |
• Water | 8,04 km2 (3,10 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 50 649 |
• Digtheid | 256/km2 (660/vk. myl) |
1 Januarie 2021 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 8411–8415, 8441–8449, 8451–8459, 8468–8469, 8491, 8494–9495, 9001, 9163 |
Skakelkodes | 0513, 0516 |
Bestuurlike sentrum | Heerenveen (dorp) |
Webwerf | www.heerenveen.nl |
Heerenveen (Wes-Fries: It Hearrenfean) lê in die Nederlandse provinsie Friesland, met 'n oppervlakte van omtrent 198 km² en sowat 51 000 inwoners (2021). Die ontstaan van die dorp is te danke aan die stigting van die maatskappy Skoterlandse Kompanjie.
Plekke
[wysig | wysig bron]Plekke in die munisipale gebied van Heerenveen:
Bontebok (Bontebok), De Knijpe (De Knipe), Gersloot (Gersleat), Heerenveen (It Hearrenfean), Hoornsterzwaag (Hoarnstersweach), Katlijk (Ketlik), Jubbega (Jobbegea), Luinjeberd (Lúnbert), Mildam (Mildaam), Nieuwehorne (Nijhoarne), Nieuweschoot (Nijskoat), Oranjewoud (Oranjewâld), Oudehorne (Aldehoarne), Oudeschoot (Aldskoat), Terband (Terbant) en Tjalleberd (Tsjalbert).
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Klaas Runia (1926-2006), dominee, teoloog en joernalis
Naburige munisipaliteite
[wysig | wysig bron]Leeuwarden | Smallingerland | |
De Fryske Marren | Opsterland, Ooststellingwerf | |
Weststellingwerf |