Compatriots of South Africa
Voorkoms
Compatriots of South Africa | |
CSA | |
Leier | Cheslin Felix |
---|---|
Gestig | 2018 |
Webblad | compatriotsofsouthafrica |
Die Compatriots of South Africa (CSA) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat op die bruin mense in Suid-Afrika fokus, met die titel "Die Manifes van die Vergete Mense van Suid-Afrika".[1]
Die party ondersteun onteiening van grond sonder vergoeding vir die afstammelinge van die Khoi, San, Griekwa en Boesmans.[2]
Die party het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 deelgeneem.
Verkiesingsresultate
[wysig | wysig bron]Nasionale verkiesings
[wysig | wysig bron]Verkiesing | Stemme | % | Setels |
---|---|---|---|
2019[3] | 3 406 | 0,02 | 0 |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Davis, Rebecca. "2019 ELECTIONS: The crib-sheet to the political parties contesting the 2019 polls, Part One". Daily Maverick (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2020. Besoek op 18 April 2019.
- ↑ "New party stands for 'forgotten people". HeraldLIVE (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2019. Besoek op 19 April 2019.
- ↑ "NPEDashboard" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2020. Besoek op 11 Mei 2019.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |