Coenie Oosthuizen
Voorkoms
| |||||
Volle naam | Coenrad Victor Oosthuizen | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 22 Maart 1989 | ||||
Geboorteplek | Potchefstroom, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,83 m | ||||
Massa | 127 kg | ||||
Skool | Grey-kollege | ||||
Universiteit | Universiteit van die Vrystaat | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Stut | ||||
Springbokno. | 824 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008 | Shimlas | 7 | (5) | ||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008–2015 2016- |
V Cheetahs Natalse Haaie |
56 0 |
(55) (0) | ||
korrek soos op 10 Junie 2017. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2010–2015 2016- |
Cheetahs Sharks |
74 14 |
(40) (5) | ||
korrek soos op 10 Junie 2017. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2012- | Suid-Afrika | 25 | (20) | ||
korrek soos op 17 Junie 2017. |
Coenie Oosthuizen (gebore in Potchefstroom, 22 Maart 1989) is 'n Springbokrugbyspeler wat vir die Vrystaat Cheetahs op stut speel in die Curriebeker en vir die Cheetahs in die Superrugbyreeks.
Aan die einde van die 2010 Curriebekerseisoen was Oosthuizen die Vrystaat se tweede voorste driedrukker.[1]
Alhoewel hy reeds in 2010 en 2011 saam met die Springbokspan na Europa getoer het, maak Oosthuizen sy eerste verskyning in 'n toets op 9 Junie 2012 teen Engeland in Durban. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2015.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Bettor: Coenie Oosthuizen's criticisim of referee during scrums". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Maart 2012. Besoek op 23 Maart 2012.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Coenie Oosthuizen by SARugby.co.za
- Coenie Oosthuizen by www.genslin.us/bokke
- Coenie Oosthuizen by itsrugby.co.uk