Altenburg
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Thüringen |
Koördinate | 50°59′N 12°26′O / 50.983°N 12.433°O |
Stigting (eerste verwysing) | 976 |
Stadstatus | 1256 |
Oppervlak: | |
- Totaal | 45,6 vk km |
Hoogte bo seevlak | 202 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 34 456 |
- Bevolkingsdigtheid | 756/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Michael Wolf (SPD) |
Amptelike Webwerf | www.altenburg.eu |
Altenburg is 'n Duitse stad geleë in die deelstaat Thüringen, 50 kilometer suidwes van Leipzig. Die stad het 34 456 inwoners (2011). Altenburg het bekendheid verwerf deur die kaartspel Skat, wat hier in 1820 uitgevind is.
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Altenburg. |