Gaan na inhoud

Transvaal-aalwyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Aloe transvaalensis)

Transvaal-aalwyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
A. transvaalensis
Binomiale naam
Aloe transvaalensis
Kuntze, 1898
Sinonieme
  • Aloe laxissima Reynolds

Die Transvaal-aalwyn (Aloe transvaalensis) is 'n aalwyn wat inheems is aan Gauteng, Noord-Wes, Limpopo en Mpumalanga-provinsies en kom voor van Zeerust tot by Sekoenieland. Dit is ook inheems aan Botswana.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]