Gaan na inhoud

2022 Britse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2022 Formule 1 Lenovo Britse Grand Prix
Datum 3 Julie 2022
Plek Silverstone
Voorste wegspringplek
Renjaer Carlos Sainz jr. Ferrari
Tyd 1:40.983
Vinnigste rondte
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes
Tyd 1:30.510 (rondte 52 van 52)
Podium
1 Carlos Sainz jr. Ferrari
2 Sergio Pérez Red Bull
3 Lewis Hamilton Mercedes

Die 2022 Formule Een Britse Grand Prix is op 3 Julie 2022 op die Silverstone-renbaan in Silverstone, Brittanje gehou. Dit was die tiende wedren van die kampioenskapseisoen.

Bande

[wysig | wysig bron]

Bandverskaffer Pirelli het spanne met die sagte, medium en harde samestellings van die P-Zero band - die drie hardste samestellings beskikbaar - vir die wedren, asook twee soorte reënbande verskaf.

Bande vir gebruik te Silverstone
Bande vir 'n droë baan Reënbande
Représentation des pneus durs
   Hard
(Tipe C1)
Représentation des pneus medium
 Medium
(Tipe C2)
Représentation des pneus tendres
    Sag
(Tipe C3)

Tussen-in

   Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]

'n Reënbui tref Silverstone kort voor die aanvang van die eerste oefening; die bestuurders pak die sopnat baan aan onder swaar reën vir die eerste twintig minute van die sessie.[1] Charles Leclerc is die enigste een wat 'n tydrondte gedurende hierdie tydperk kon voltooi. Die reën het vir die volgende twintig minute bedaar en Carlos Sainz jr. het die vinnigste tyd voor Valtteri Bottas behaal.[2] 'n Vars reënbui, van korte duur, het die sessie ontwrig, maar die son het gedurende die laaste tien minute deurgebreek, wat die baan laat uitdroog het en Bottas die beste tyd geneem het. Die sessie is afgesluit met 'n rooi vlag een minuut voor die einde nadat Lance Stroll die baan op sagte bande verlaat het.[3] Behalwe die topses kon net Kevin Magnussen, Lance Stroll, Yuki Tsunoda en Sebastian Vettel 'n tydrondte aanteken.[4]

Die tweede oefensessie het op 1 Julie om 16:00 plaaslike tyd begin. Die reën het opgeklaar en die sessie is in droë toestande gehou. Geen groot voorvalle het beteken dat die hele sessie onder groenvlagtoestande was nie. Die Aston Martin van Sebastian Vettel het vloerskade opgedoen in die sessie, maar hy het teruggekeer na die kuipe.[5] Sainz was die vinnigste, met Hamilton en Lando Norris onderskeidelik tweede en derde.[6]

Uitslag

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 77 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 1:42.249
2 44 Lewis Hamilton Mercedes 1:42.781
3 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:42.967
4 16 Charles Leclerc Ferrari 1:43.801
5 47 Mick Schumacher Haas-Ferrari 1:43.895
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:28.942
2 44 Lewis Hamilton Mercedes 1:29.105
3 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:29.118
4 1 Max Verstappen Red Bull Racing-RBPT 1:29.149
5 16 Charles Leclerc Ferrari 1:29.404
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 1 Max Verstappen Red Bull Racing-RBPT 1:27.901
2 11 Sergio Pérez Red Bull Racing-RBPT 1:28.311
3 16 Charles Leclerc Ferrari 1:28.348
4 63 George Russell Mercedes 1:28.426
5 44 Lewis Hamilton Mercedes 1:28.488

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:40.190 1:41.602 1:40.983 1
2 1 Max Verstappen Red Bull Racing-RBPT 1:39.129 1:40.655 1:41.055 2
3 16 Charles Leclerc Ferrari 1:39.846 1:41.247 1:41.298 3
4 11 Sergio Pérez Red Bull Racing-RBPT 1:40.521 1:42.513 1:41.616 4
5 44 Lewis Hamilton Mercedes 1:40.428 1:41.062 1:41.995 5
6 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:41.515 1:41.821 1:42.084 6
7 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 1:41.598 1:42.209 1:42.116 7
8 63 George Russell Mercedes 1:40.028 1:41.725 1:42.161 8
9 24 Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari 1:40.791 1:42.640 1:42.719 9
10 6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 1:41.998 1:43.273 2:03.095 10
11 10 Pierre Gasly AlphaTauri-RBPT 1:41.680 1:43.702 11
12 77 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 1:41.396 1:44.232 12
13 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-RBPT 1:41.893 1:44.311 13
14 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 1:41.933 1:44.355 14
15 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 1:41.730 1:45.190 15
16 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 1:42.078 16
17 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:42.159 17
18 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 1:42.666 18
19 47 Mick Schumacher Haas-Ferrari 1:42.708 19
20 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:43.430 20
K1 107% tyd: 1:46.068

Wedren

[wysig | wysig bron]

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 52 2:17:50.311 1 25
2 11 Sergio Pérez Red Bull Racing-RBPT 52 +3.779 4 18
3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 52 +6.225 5 16V
4 16 Charles Leclerc Ferrari 52 +8.546 3 12
5 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 52 +9.571 7 10
6 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 52 +11.943 6 8
7 1 Max Verstappen Red Bull Racing-RBPT 52 +18.777 2 6
8 47 Mick Schumacher Haas-Ferrari 52 +18.995 19 4
9 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 52 +22.356 18 2
10 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 52 +24.590 17 1
11 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 52 +26.147 20
12 6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 52 +32.511 10
13 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 52 +32.817 14
14 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-RBPT 52 +40.910 13
DNF 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 37 Brandstofpomp 15
DNF 10 Pierre Gasly AlphaTauri-RBPT 26 Botsingskade 11
DNF 77 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 20 Ratkas 12
DNF 63 George Russell Mercedes AMG 0 Ongeluk 8
DNF 24 Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari 0 Ongeluk 9
DNF 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 0 Ongeluk 16
Bron: formula1.com [7]

V Lewis Hamilton ontvang 'n ekstra punt vir die vinnigste rondte gery.

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Plek No. Renjaer Span Punte Var.
1 1 Max Verstappen Red Bull 181 Steady
2 11 Sergio Pérez Red Bull 147 Steady
3 16 Charles Leclerc Ferrari 138 Steady
4 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 127
5 63 George Russell Mercedes 111
6 44 Lewis Hamilton Mercedes 93 Steady
7 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 58 Steady
8 77 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 46 Steady
9 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 39 Steady
10 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 28 Steady
11 10 Pierre Gasly AlphaTauri-RBPT 16 Steady
12 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 16 Steady
13 22 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 15 Steady
14 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 15 Steady
15 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-RBPT 11 Steady
16 24 Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari 5 Steady
17 23 Mick Schumacher Haas-Ferrari 4
18 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 3
19 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 3 Steady

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Plek Span Punte
01 Red Bull-RBPT 328
02 Ferrari 265
03 Mercedes 204
04 McLaren-Mercedes 73
05 Alpine-Renault 67
06 Alfa Romeo-Ferrari 51
07 AlphaTauri-RBPT 27
08 Haas-Ferrari 20
09 Aston Martin-Mercedes 18
10 Williams-Mercedes 3

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. White, Megan (1 Julie 2022). "F1 British GP: Bottas leads rain-hit, red-flagged Silverstone FP1". Autosport (in Engels). Besoek op 1 Julie 2022.
  2. Meens, Stefan (1 Julie 2022). "Rain rules out competitive running in Silverstone FP1". news.verstappen.com. Besoek op 1 Julie 2022.
  3. "2022 British GP FP1: Stroll slides into the gravel at Silverstone". Formula 1. Besoek op 1 Julie 2022.
  4. "FP1 report & highlights from the 2022 British Grand Prix: Alfa Romeo's Bottas leads Hamilton in rain-affected first practice at Silverstone". Formula 1. Besoek op 1 Julie 2022.
  5. "UPDATE: Sebastian was held in the garage after some..." Twiiter. 7 Januarie 2022. Besoek op 1 Julie 2022.
  6. "FP2 report & highlights for the 2022 British Grand Prix: Sainz leads British duo of Hamilton and Norris in second practice at Silverstone". Formula 1. Besoek op 1 Julie 2022.
  7. "Formula 1 Lenovo British Grand Prix 2022 - Race Result" (in Engels). Formula 1® - The Official F1® Website. 3 Julie 2022. Besoek op 3 Julie 2022.