10 (getal)
Voorkoms
- Hierdie artikel handel oor die getal 10, vir ander gebruike, sien 10 (dubbelsinnig).
Orde | Tiende |
---|---|
10 (Tien) is die getal na nege en voor elf. Meeste mense het tien vingers en tien tone. Die Romeinse syfer vir tien is X.
Tien is die kleinste positiewe heelgetal met twee syfers. Tien is 'n belangrike getal omdat meeste mense getalle met veelvoude van tien skryf. Dit word die desimale stelsel genoem.
Wiskunde
[wysig | wysig bron]'n Heelgetal word as 'n ewe getal bepaal as dit deelbaar deur twee is. Wanneer dit in basis 10 geskryf word, sal alle veelvoude van 2 eindig op 0, 2, 4, 6 of 8.[1]
Lys van basiese berekeninge
[wysig | wysig bron]Vermenigvuldiging | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 50 | 100 | 1000 | 10000 |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
10 × x | 10 | 20 | 30 | 40 | 50 | 60 | 70 | 80 | 90 | 100 | 110 | 120 | 130 | 140 | 150 | 160 | 170 | 180 | 190 | 200 | 210 | 220 | 230 | 240 | 250 | 500 | 1000 | 10000 | 100000 |
Deling | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
10 ÷ x | 10 | 5 | 3.333 | 2.500 | 2 | 1.667 | 1.429 | 1.250 | 1.111 | 1 | 0.909 | 0.833 | 0.769 | 0.714 | 0.667 | 0.625 | 0.588 | 0.556 | 0.526 | 0.500 | |
x ÷ 10 | 0.100 | 0.200 | 0.300 | 0.400 | 0.500 | 0.600 | 0.700 | 0.800 | 0.900 | 1 | 1.100 | 1.200 | 1.300 | 1.400 | 1.500 | 1.600 | 1.700 | 1.800 | 1.900 | 2 |
Magsverheffing | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
10x | 10 | 100 | 1000 | 10000 | 100000 | 1000000 | 10000000 | 100000000 | 1000000000 | 10000000000 | 100000000000 | 1000000000000 | 10000000000000 | 100000000000000 | 1000000000000000 | 10000000000000000 | 100000000000000000 | 1000000000000000000 | 10000000000000000000 | 100000000000000000000 | |
x10 | 1 | 1024 | 59049 | 1048576 | 9765625 | 60466176 | 282475249 | 1073741824 | 3486784401 | 10000000000 | 25937424601 | 61917364224 | 137858491849 | 289254654976 | 576650390625 | 1099511627776 | 2015993900449 | 3570467226624 | 6131066257801 | 10240000000000 |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "The On-Line Encyclopedia of Integer Sequences" (in Engels). Besoek op 15 Desember 2022.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie 10 (getal).