Maoming
Voorkoms
Maoming 茂名 | |
---|---|
Stad | |
Die Xinyi-Hoërskool in Maoming. | |
Koördinate: 21°39′00″N 110°55′00″O / 21.65000°N 110.91667°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Guangdong |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Luo Yinguo (罗荫国) |
• Burgemeester | Deng Haiguang (邓海光) |
Oppervlak | |
• Stad | 11 458 km2 (4 424 vk. myl) |
• Stedelik | 879 km2 (339 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 5 817 753 |
• Digtheid | 510/km2 (1 300/vk. myl) |
• Stedelik | 5 817 753 |
• Stedelike digtheid | 1 400/km2 (3 600/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 525000, 525100-525400 |
Skakelkodes | 668 |
Webwerf | maoming.gov.cn |
Maoming (Chinees: 茂名) is 'n stad in die Chinese provinsie Guangdong met 'n bevolking van 5 817 753 in 2010. Die stad is in die suidooste van China aan die kus van die Suid-Chinese See geleë. Maoming grens in die weste aan Zhanjiang, is 362 kilometer vanaf Guangzhou en 121 kilometer vanaf Zhanjiang geleë. Maoming is 'n belangrike hawestad vir die uitvoer van geraffineerde olie en akwatiese produkte ná Hongkong, Macau en die ASEAN-lidlande.