2001-Drienasiesreeks
Datums | 21 Julie - 1 September |
---|---|
Kampioen | Australië (2 titels) |
Wedstryde gespeel | 6 |
Drieë gedruk | 13 (2.17 per wedstryd) |
Bywoning | 314 356 (52 393 per wedstryd) |
Meeste punte | Matt Burke (53) |
Meeste drieë | Pita Alatini (2) |
← 2000 2002 → | |
Die 2001-Drienasiesreeks was die sesde keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 21 Julie tot 1 September oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Australië het die toernooi vir die tweede keer gewen en sodoende hul titel suksesvol verdedig. Buitendien het Australië die Bledisloebeker vir die vierde agtereenvolgende keer behou, nadat hulle die All Blacks in albei wedstryde geklop het.
Die toernooi is deur SANZAR georganiseer, ’n konsortium wat uit die drie lande se rugbyfederasies bestaan. Sedert 2012 is dit na die Rugbykampioenskapreeks verander toe ook Argentinië tot die toernooi toegetree het.[1]
Formaat
[wysig | wysig bron]Die formaat vir die 2001-toernooi was soortgelyk aan dié van die vorige jare. Elke span het twee keer tuis gespeel, en twee keer weg, met ’n totaal van vier wedstryde elk, en ses in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste vier drieë in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die toernooi se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.
Telkaart
[wysig | wysig bron]Nasie | Wedstryde | Punte | Bonuspunte | Ligapunte | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Speel | Wen | Gelyk | Verloor | Vir | Teen | Verskil | ||||
1 | Australië | 4 | 2 | 1 | 1 | 81 | 75 | +6 | 1 | 11 |
2 | Nieu-Seeland | 4 | 2 | 0 | 2 | 79 | 70 | +9 | 1 | 9 |
3 | Suid-Afrika | 4 | 1 | 1 | 2 | 52 | 67 | –15 | 0 | 6 |
Wedstryddatums
[wysig | wysig bron]Datum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 21 Julie | Week 4 | 18 Augustus |
Week 2 | 28 Julie | Week 5 | 25 Augustus |
Week 3 | 11 Augustus | Week 6 | 1 September |
Week 1
[wysig | wysig bron]21 Julie 2001 | Suid-Afrika | 3–12 | Nieu-Seeland | Nuweland, Kaapstad, Suid-Afrika | |
17:05 (SAST) | Strafdoel: Percy Montgomery | Verslag | Strafdoele: Tony Brown (4) | Bywoning: 49 720 Skeidsregter: Scott Young (AUS) | |
|
Week 2
[wysig | wysig bron]28 Julie 2001 | Suid-Afrika | 20–15 | Australië | Loftus Versfeld, Pretoria, Suid-Afrika | |
17:05 (SAST) | Drie: Bobby Skinstad Strafdoele: Braam van Straaten (5) |
Verslag | Strafdoele: Matt Burke (4), Manny Edmonds | Bywoning: 50 000 Skeidsregter: Dave McHugh (IRL) | |
Week 3
[wysig | wysig bron]11 Augustus 2001 | Nieu-Seeland | 15–23 | Australië | Carisbrook, Dunedin, Nieu-Seeland | |
14:35 (NZST) | Drieë: Jonah Lomu, Jeff Wilson Doelskop: Andrew Mehrtens Strafdoel: Tony Brown |
Verslag | Drieë: Matt Burke, Strafdrie Doelskoppe: Matt Burke (2) Strafdoele: Matt Burke (3) |
Bywoning: 36 000 Skeidsregter: Steve Lander (ENG) | |
|
Week 4
[wysig | wysig bron]18 Augustus 2001 | Australië | 14–14 | Suid-Afrika | Subiaco Ovaal, Perth, Australië | |
16:35 (AWST) | Drie: Nathan Grey Strafdoele: Matt Burke (3) |
Verslag | Drie: Mark Andrews Strafdoele: Braam van Straaten (3) Kaarte: Butch James 54' tot 64', Bobby Skinstad 67' tot 77' |
Bywoning: 42 658 Skeidsregter: Steve Walsh (NZL) | |
|
Week 5
[wysig | wysig bron]25 Augustus 2001 | Nieu-Seeland | 26–15 | Suid-Afrika | Edenpark, Auckland, Nieu-Seeland | |
19:35 (NZST) | Drieë: Pita Alatini, Strafdrie Doelskoppe: Andrew Mehrtens (2) Strafdoele: Andrew Mehrtens (4) |
Verslag | Strafdoele: Braam van Straaten (5) | Bywoning: 45 000 Skeidsregter: Peter Marshall (AUS) | |
Week 6
[wysig | wysig bron]1 September 2001 | Australië | 29–26 | Nieu-Seeland | ANZ-stadion, Sydney, Australië | |
20:00 (AEST) | Drieë: Toutai Kefu, Chris Latham Doelskoppe: Matt Burke, Elton Flatley Strafdoele: Matt Burke (4), Andrew Walker Kaart: Rod Moore 47' tot 57' |
Verslag | Drieë: Pita Alatini, Doug Howlett Doelskoppe: Andrew Mehrtens (2) Strafdoele: Andrew Mehrtens (4) Kaart: Norm Maxwell 17' tot 27' |
Bywoning: 90 978 Skeidsregter: Tappe Henning (RSA) | |
Drienasiesreekskampioen 2001 |
---|
Australië |
Statistiek
[wysig | wysig bron]Meeste punte en drieë
[wysig | wysig bron]Meeste punte aangeteken:
|
Meeste drieë gedruk:
|
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Rugby: IRB clears way for Argentina to join Tri-Nations". The New Zealand Herald. 13 Mei 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op 22 Mei 2010.