Gaan na inhoud

Tjarko

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Tjarko is 'n ou Duitse manlike voornaam.

Oorsprong en betekenis

Die naam kom uit Oos-Friesies. Dit is 'n vorm van die naam "Dietrich", en is waarskynlik afgelei van die kort-vorm Dirk (Dirk – Derk – Tjerk). Vertaal beteken die naam "magtige heerser van die volk".

Bekende Naamdraers

  • Tjarko Meyer Cramer, Duitse Skilder