Olimpiese Winterspele 2002
XIXe Olimpiese Winterspele | ||||||||||||||||||||||||
|
Die Olimpiese Winterspele 2002 (Engels: 2002 Winter Olympics), amptelik bekend as die XIXde Olimpiese Winterspele, is tussen 8 en 24 Februarie 2002 in Salt Lake City, Verenigde State, aangebied. Ander kandidaatstede was: Quebecstad (Kanada), Sion (Switserland) en Östersund (Swede).
Dit was die vierde Winterspele en agste Olimpiese Spele wat in die Verenigde State beslis is. Utah het daarmee die vyfde Amerikaanse deelstaat geword om 'n Olimpiese spele aan te bied. Die spele was veral deur die aanvalle op 11 September 2001 vyf maande gelede oorskadu, maar word oorwegend as 'n groot sukses beskou.
Die Paralimpiese Winterspele 2002 is tussen 7 en 16 Maart in Salt Lake City gehou.
Toewysing
Salt Lake City is op 16 Junie 1995 in Boedapest deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 2002. Ander kandidate was: Östersund, Sion en Quebecstad.
Die stemmery het as volg verloop:
Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 2002[2] | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Stad | Land | Rondte 1 | |||||
Salt Lake City | Verenigde State | 54 | |||||
Östersund | Swede | 14 | |||||
Sion | Switserland | 14 | |||||
Quebecstad | Kanada | 7 |
Sporte
7 Olimpiese sporte in 15 dissiplines is tydens die Spele aangebied.
- Alpeski (10)
- Bobslee (3)
- Heg-en-steg-ski (12)
- Kortbaanskaats (8)
- Kunsskaats (4)
- Langbaanskaats (10)
- Noorse kombinasie (3)
- Rodel (3)
- Skansspring (3)
- Skeleton (2)
- Sneeuplankry (4)
- Tweekamp (8)
- Vryski (4)
- Ysbal (2)
- Yshokkie (2)
Kalender
Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie toon wedstryde wat plaasgevind het, maar waaar geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS | Openingseremonie | ● | Wedstryde | 1 | Wedstryde met medaljes | UG | Uitstallingsgala | SS | Sluitingseremonie |
Februarie | 8 Vr |
9 Sa |
10 So |
11 Ma |
12 Di |
13 Wo |
14 Do |
15 Vr |
16 Sa |
17 So |
18 Ma |
19 Di |
20 Wo |
21 Do |
22 Vr |
23 Sa |
24 So |
Wedstryde | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Seremonies | OS | SS | |||||||||||||||||
Alpeski | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 10 | ||||||||
Bobslee | ● | 1 | 1 | ● | 1 | 3 | |||||||||||||
Heg-en-steg-ski | 2 | 2 | 1 | 1 | 1 | 2 | 1 | 1 | 1 | 12 | |||||||||
Kortbaanskaats | 1 | 2 | 2 | 3 | 8 | ||||||||||||||
Kunsskaats | ● | 1 | ● | 1 | ● | ● | 1 | ● | 1 | UG | 4 | ||||||||
Langbaanskaats | 1 | 1 | ● | 1 | ● | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 10 | ||||||
Noorse kombinasie | ● | 1 | ● | 1 | ● | 1 | 3 | ||||||||||||
Rodel | ● | 1 | ● | 1 | 1 | 3 | |||||||||||||
Skansspring | ● | 1 | ● | 1 | 1 | 3 | |||||||||||||
Skeleton | 2 | 2 | |||||||||||||||||
Sneeuplankry | 1 | 1 | ● | 2 | 4 | ||||||||||||||
Tweekamp | 2 | 2 | 2 | 1 | 1 | 8 | |||||||||||||
Vryski | 1 | 1 | 1 | 1 | 4 | ||||||||||||||
Ysbal | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | 1 | 2 | ||||||
Yshokkie | ● | ● | ● | ● | ● | ��� | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | ● | ● | 1 | 2 | ||
Totaal | 0 | 4 | 5 | 6 | 4 | 6 | 4 | 5 | 6 | 4 | 4 | 5 | 7 | 5 | 4 | 7 | 2 | 78 | |
Kumulatief | 0 | 4 | 9 | 15 | 19 | 25 | 29 | 34 | 40 | 44 | 48 | 53 | 60 | 65 | 69 | 76 | 78 | ||
Februarie | 8 Vr |
9 Sa |
10 So |
11 Ma |
12 Di |
13 Wo |
14 Do |
15 Vr |
16 Sa |
17 So |
18 Ma |
19 Di |
20 Wo |
21 Do |
22 Vr |
23 Sa |
24 So |
Wedstryde |
Deelnemende nasies
Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
- Amerikaanse Maagde-eilande (8)
- Andorra (3)
- Argentinië (11)
- Armenië (9)
- Australië (27)
- Azerbeidjan (4)
- België (6)
- Bermuda (1)
- Bosnië en Herzegowina (2)
- Brasilië (10)
- Bulgarye (23)
- Chili (6)
- Costa Rica (1)
- Denemarke (11)
- Duitsland (157)
- Estland (17)
- Fidji (1)
- Finland (98)
- Frankryk (114)
- Georgië (4)
- Griekeland (10)
- Hongarye (25)
- Hongkong (2)
- Ierland (6)
- Indië (1)
- Iran (2)
- Israel (5)
- Italië (112)
- Jamaika (2)
- Japan (103)
- Joego-Slawië (6)
- Kameroen (1)
- Kanada (150)
- Kasakstan (50)
- Kenia (1)
- Kirgisië (2)
- Kroasië (14)
- Letland (47)
- Libanon (2)
- Liechtenstein (8)
- Litaue (8)
- Masedonië (2)
- Meksiko (3)
- Moldowa (5)
- Monaco (5)
- Mongolië (4)
- Nederland (27)
- Nepal (1)
- Nieu-Seeland (10)
- Noorweë (77)
- Oekraïne (68)
- Oesbekistan (6)
- Oostenryk (90)
- Pole (27)
- Puerto Rico (2)
- Roemenië (21)
- Rusland (151)
- San Marino (1)
- Siprus (1)
- Chinees Taipei (6)
- Slowakye (49)
- Slowenië (40)
- Spanje (7)
- Suid-Afrika (1)
- Suid-Korea (48)
- Swede (102)
- Switserland (110)
- Tadjikistan (1)
- Thailand (1)
- Trinidad en Tobago (2)
- Tsjeggië (76)
- Turkye (3)
- Venezuela (4)
- Verenigde Koninkryk (49)
- Verenigde State (202)
- Volksrepubliek China (66)
- Belarus (64)
- Ysland (6)
Suid-Afrikaanse deelname
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Suid-Afrika op die Olimpiese Spele.
Suid-Afrika het aan hierdie Winterspele deelgeneem, maar kon geen medaljes verower nie.
Getal medaljes
Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek | Land | Deelnemers | Goud | Silwer | Brons | Totaal |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | Noorweë (NOR) | 77 | 13 | 5 | 7 | 25 |
2 | Duitsland (GER) | 157 | 12 | 16 | 8 | 36 |
3 | Verenigde State (USA) | 202 | 10 | 13 | 11 | 34 |
4 | Kanada (CAN) | 150 | 7 | 3 | 7 | 17 |
5 | Rusland (RUS) | 151 | 5 | 4 | 4 | 13 |
6 | Frankryk (FRA) | 114 | 4 | 5 | 2 | 11 |
7 | Italië (ITA) | 112 | 4 | 4 | 5 | 13 |
8 | Finland (FIN) | 98 | 4 | 2 | 1 | 7 |
9 | Nederland (NED) | 27 | 3 | 5 | 0 | 8 |
10 | Oostenryk (AUT) | 90 | 3 | 4 | 10 | 17 |
Sien ook
- Olimpiese Somerspele 1904 in St. Louis
- Olimpiese Winterspele 1932 in Lake Placid
- Olimpiese Somerspele 1932 in Los Angeles
- Olimpiese Winterspele 1960 in Squaw Valley
- Olimpiese Winterspele 1980 in Lake Placid
- Olimpiese Somerspele 1984 in Los Angeles
- Olimpiese Somerspele 1996 in Atlanta
- Olimpiese Somerspele 2028 in Los Angeles
Verwysings
- ↑ "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF) (in Engels). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 21 Januarie 2018.
- ↑ "Past Olympic Host City Election Results" (in Engels). GamesBids. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 21 Januarie 2018.
Verdere leesstof
- (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Olimpiese Winterspele 2002. |
- (en) Salt Lake City 2002 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
- (en) Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
Olimpiese Spele | |||
---|---|---|---|
Olimpiese Somerspele: 1896 • 1900 • 1904 • 1906* • 1908 • 1912 • Olimpiese Winterspele: 1924 • 1928 • 1932 • 1936 • |