Gaan na inhoud

Kadmiumgeel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
#FFF600

Kadmiumgeel is 'n skakering van geel kleur.

Die kleurnaam kadmiumgeel is die eerste keer in 1892 gebruik.

Kleurkoördinate

Kadmiumsulfied

Volgens verskeie kleurskemas word kadmiumgeel as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FFF600
RGB-kleurmodel (100, 96, 0)
CMYK (0, 4, 100, 0)
HSV (58°, 100%, 100%)

Sien ook

Verwysings