Gaan na inhoud

Arena das Dunas

Koördinate: 5°49′38″S 35°12′45″W / 5.82722°S 35.21250°W / -5.82722; -35.21250
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Arena das Dunas
Ligging Centro Administrativo Rio Grande do Norte, Natal, Brasilië
Koördinate 5°49′38″S 35°12′45″W / 5.82722°S 35.21250°W / -5.82722; -35.21250
Eienaar Openbare-private vennootskap
Kapasiteit 31 375[1]
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 2011–2014
Geopen 26 Januarie 2014[2]
Boukoste R$ 400 miljoen
110,1 miljoen
Argitek Populous[3]
Huurders

Arena das Dunas is 'n sokkerstadion in Natal, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het 'n kapasiteit van 31 375.

Fotogalery

Wedstryde

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014

Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
13 Junie 2014 13:00 Vlag van Meksiko Meksiko 1–0 Vlag van Kameroen Kameroen Groep A 39 216
16 Junie 2014 19:00 Vlag van Ghana Ghana 1–2 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Groep G 39 760
19 Junie 2014 19:00 Vlag van Japan Japan 0–0 Vlag van Griekeland Griekeland Groep C 39 485
24 Junie 2014 13:00 Vlag van Italië Italië 0–1 Vlag van Uruguay Uruguay Groep D 39 706

Sien ook

Verwysings

  1. "Arena das Dunas" (in Portugees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 April 2020. Besoek op 6 Junie 2016.
  2. (en) http://www.worldofstadiums.com/south-america/brazil/arena-das-dunas/
  3. (en) "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 September 2013. Besoek op 25 September 2013.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link)

Eksterne skakels