Royal Bafokeng-stadion
Voorkoms
Royal Bafokeng-stadion | ||
Lêer:Royal Bafokeng Arial.jpg | ||
Bynaam | Royal Bafokeng | |
---|---|---|
Ligging | Phokeng, Suid-Afrika | |
Koördinate | 25°34′43″S 27°09′39″O / 25.5786°S 27.1607°O | |
Eienaar | Royal Bafokeng-nasie | |
Kapasiteit | 44,530 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Geopen | 1999 | |
Renovasie | 2009 | |
Huurders | ||
Die Royal Bafokeng Sports Palace is 'n rugby-, sokker- en atlitiekstadion in Phokeng naby Rustenburg, Suid-Afrika. Die stadion is vernoem na die Royal Bafokeng-nasie. Dit is vir die Rugbywêreldbeker in 1995 gebou.
Na die wêreldbeker rugby is die stadion egter meer vir sokker gebruik. Klein aanpassings is vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 aangebring en die kapasiteit is tot 40 000 persone verhoog.