Gaan na inhoud

Paul van Ostaijen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Kameelperde0 (besprekings | bydraes) op 13:12, 14 Mei 2022 (Eksterne skakels)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Paul van Ostaijen
Paul van Ostaijen
Paul van Ostaijen
Gebore(1896-02-22)22 Februarie 1896
Sterf18 Maart 1928 (op 32)
NasionaliteitNederlands en Belgies
BeroepDigter, skrywer

Paul van Ostaijen (22 Februarie 189618 Maart 1928) was 'n Belgiese Nederlandstalige digter en skrywer.

Noemnaam

[wysig | wysig bron]

Van Ostaijen is in Antwerpen gebore as die seun van 'n Nederlandse vader en Vlaamse moeder. Sy noemnaam was Mister 1830. Sy poësie toon die invloede van modernisme, ekspressionisme, dadaïsme en vroeë surrealisme; Van Ostaijen se styl bly egter grootliks sy eie maaksel.

Flamingant

[wysig | wysig bron]

Van Ostaijen was 'n aktiewe flamingant, te wete 'n ondersteuner van Vlaamse onafhanklikheid. As gevolg van sy betrokkenheid by Vlaamse aktivisme gedurende die Tweede Wêreldoorlog moes hy na die oorlog na Berlyn vlug. In Berlyn - een van die sentrums van dadaïsme en ekspressionisme - het hy baie ander kunstenaars ontmoet. Hy het ook deur ernstige geestelike krisisse geworstel. Na sy terugkeer na België het Van Ostaijen 'n kunsgalery in Brussel opgerig.

Die Tsjeggiese digter Ivan Wernisch was so beïndruk deur "die genialiteit van Van Ostaijen"[1] dat hy Nederlands aangeleer het ten einde Van Ostaijen se werke te kan vertaal. Sy vertaling is in 1990 gepubliseer as Tanec gnómů (Dans van die kabouters).[2]

Vroeë dood

[wysig | wysig bron]

Hy het in Maart 1928 aan tuberkulose beswyk in 'n sanatorium in Miavoye-Anthée, in die Waalse deel van die Ardennes.

Poësie

[wysig | wysig bron]
Boem paukeslag, een van Van Ostaijen se bekendste gedigte
  • Music hall (1916)
  • Het sienjaal (1918)
  • Bezette stad (1921)
  • Feesten van Angst en Pijn (geskryf in 1921, postuum gepubliseer)
  • Nagelaten gedichten (Gepubliseer in 1928)

Voorbeelde van sy digkuns

[wysig | wysig bron]

Marc groet 's morgens de dingen

[wysig | wysig bron]
Dag ventje met de fiets op de vaas met de bloem ploem ploem
dag stoel naast de tafel
dag brood op de tafel
dag visserke-vis met de pijp
    en
dag visserke-vis met de pet
    pet en pijp
  van het visserke-vis
    goeiendag
    
DAA-AG VIS
dag lieve vis
dag klein visselijn mijn

  • Uit: Gedichten (1930)

Avondgeluiden

[wysig | wysig bron]
Er moeten witte hoeven achter de zoom staan
van de blauwe velden langs de maan
's avonds hoort gij aan de verre steenwegen
paardehoeven
dan hoort gij alles stille waan
van verre maanfonteinen zijpelt plots water
-gij hoort plots het zijpelen
van avondlik water-
de paarden drinken haastig
en hinniken
dan hoort men weer hun draven stalwaarts

Melopee

[wysig | wysig bron]
                Voor Gaston Burssens
              
Onder de maan schuift de lange rivier
Over de lange rivier schuift moede de maan
Onder de maan op de lange rivier schuift de kano naar zee

Langs het hoogriet
langs de laagwei
schuift de kano naar zee
schuift met de schuivende maan de kano naar zee
Zo zijn ze gezellen naar zee de kano de maan en de man
Waarom schuiven de maan en de man getweeën gedwee naar de zee

Ander publikasies

[wysig | wysig bron]
  • De trust der vaderlandsliefde
  • Gebruiksaanwijzing der lyriek (lesing)
  • Het bordeel van Ika Loch
  • De bende van de stronk

Bibliografie

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Ivan Wernisch, Pekařova noční nůše, Brno, 1994, bl. 108-111
  2. I. Wernisch, Tanec gnómů Geargiveer 10 Junie 2008 op Wayback Machine

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]