UTC+07:20
Voorkoms
UTC+7:20 word tussen 1933 en 1940 gebruik as somertyd in Singapoer.
In 1941 en 1942, vir die Japannese besetting van Singapoer, en van 1945 tot 1970 is UTC+7:30 hier gebruik. In 1970 word somertyd in Singapoer afgeskaf.
Tydverskuiwings ten opsigte van Gekoördineerde Universele Tyd (UTC) | |
---|---|
180° tot < 90°W | |
90°W tot < 0° | |
0° tot < 90°O | |
90°O tot < 180° | |
180° tot < 90°W) |