Suidelike Federale Distrik
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Suidelike Federale distrik)
Suidelike Federale Distrik Южный | ||||
![]() | ||||
Die ligging van die Suidelike Federale Distrik. | ||||
Politieke status | ||||
Land | ![]() | |||
Deelgebiede | 6 | |||
Stigting | 18 Mei 2000 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Rostof aan die Don | |||
Leier | Wladimir Oestinof | |||
Amp | Presidensiële afgevaardigde | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 13 854 334 | |||
Volgorde | 4de | |||
Stedelik | 62,4% | |||
Plattelands | 37,6% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 418 500 km2 | |||
Volgorde | 7de | |||
Webtuiste | http://www.ufo.gov.ru/ | |||
|
Die Suidelike Federale Distrik (Russies: Южный федеральный округ, Joezjni federalni okroeg) is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit is hoofsaaklik geleë op die Ponties-Kaspiese Steppe.
Die distrik is op 19 Januarie 2010 in twee verdeel, en die voormalige suidelike gebiede het die nuwe Federale Distrik Noord-Kaukasus gevorm. Die bevolking tel 13 854 334, volgens die 2010-sensus.[1] Die huidige presidensiële afgevaardigde is Wladimir Oestinof.
Demografie
[wysig | wysig bron]Federale deelgebiede
[wysig | wysig bron]![]() Die kaart en sleutel is in alfabetiese volgorde volgens die Russiese name | |||
---|---|---|---|
# | Vlag | Federale deelgebied | Hoofstad |
1 | ![]() |
Adigea | Maikop |
2 | ![]() |
Astrachan-oblast | Astrachan |
3 | ![]() |
Wolgograd-oblast | Wolgograd |
4 | ![]() |
Kalmikië | Elista |
5 | ![]() |
Krasnodar-krai | Krasnodar |
6 | ![]() |
Rostof-oblast | Rostof aan die Don |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Administratiewe kaarte van Rusland Geargiveer 2 April 2004 op Wayback Machine
- https://web.archive.org/web/20040404184031/http://baikaland.tripod.com/russia/yufo.html
- Suidelike Federale Distrik
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia