Kaapse wewer
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Ploceus capensis)
Kaapse wewer | |
---|---|
Mannetjie in Johannesburg, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. capensis
|
Binomiale naam | |
Ploceus capensis (Linnaeus, 1766)
|
Die Kaapse wewer (Ploceus capensis) is 'n endemiese, algemene standvoël in grasveld en bossieveld en is poliginies. Hulle broei gewoonlik koloniaal in riete of hoë bome en maak 'n groot nes met 'n kort ingangstonnel. Die voël word 17 cm groot en weeg 28 - 54 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape weaver.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Ploceus capensis. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Ploceus capensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)