Swartberglyster
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Pinarornis plumosus)
Swartberglyster | |
---|---|
Illustrasie deur Joseph Smit, 1883 | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Pinarornis Sharpe, 1876
|
Spesie: | P. plumosus
|
Binomiale naam | |
Pinarornis plumosus Sharpe, 1876
|
Die swartberglyster (Pinarornis plumosus) is 'n amper-endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël beperk tot groot granietkoppe in boomveld. Die voël is 25 cm groot en weeg 48 – 72 gram. In Engels staan die voël bekend as die Boulder Chat.
Dit is die enigste spesie in die genus Pinarornis, wat tans aan die familie van vlieëvangers (Muscicapidae) en die orde van sangvoëls (Passeriformes) behoort. Dit is dus 'n monotipiese takson. Die spesie het vroeër onder die familie van lysters (Turdidae) geval.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Pinarornis plumosus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)