Bontskaapwagter
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Oenanthe pleschanka)
Bontskaapwagter | |
---|---|
'n Mannetjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. pleschanka
|
Binomiale naam | |
Oenanthe pleschanka (Lepechin, 1770)
|
Die Bontskaapwagter (Oenanthe pleschanka) is 'n voël en 'n Palearkties-broeiende somerswerwer wat nog slegs eenkeer in Suid-Afrika opgeteken is en wel in Mtunzini, KwaZulu-Natal gedurende 1984. Die voël is 14 cm groot en weeg 14 – 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Pied Wheater.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Oenanthe pleschanka". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bontskaapwagter.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Bontskaapwagter