Dunbekmeeu
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Larus genei)
Dunbekmeeu | |
---|---|
Dunbekmeeu in Senegal. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. genei
|
Binomiale naam | |
Chroicocephalus genei (Brème, 1839)
| |
Sinonieme | |
Larus genei |
Die Dunbekmeeu (Chroicocephalus genei) is 'n seldsame voël en slegs eenkeer opgeteken is in Suid-Afrika. Die voël oorwinter in noordoos-Afrika. Die voël word 38 – 44 cm lank, 240 – 320 g groot met 'n vlerkspan van 1,05 m. In Engels staan die voël bekend as die Slender-billed gull.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Besig om te vreet.
-
In vlug.
-
'n Swerm.
-
Museumeksemplaar
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Chroicocephalus genei. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7