Palladium(II)chloried
Algemeen | |
---|---|
Naam | Palladium(II)chloried |
Chemiese formule | PdCl2 |
Molêre massa | 177,32 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 7647-10-1[1] |
Voorkoms | rooi of bruin vastestof[1] |
Fasegedrag | |
Fase | α- PdCl2 |
Selkonstantes | a=375,7 pm; b=1089,4 pm; c=334,6 pm;[2] |
Ruimtegroep | Pnnm[2] |
Nommer | 58 |
Strukturbericht | C50 |
Fase | β- PdCl2 |
Selkonstantes | a=1304,7 pm; c=860,2 pm[3] |
Ruimtegroep | R3[3] |
Nommer | 148 |
Fase | γ- PdCl2 |
Selkonstantes | a=555,0 pm; b=386,1 pm; c=641,1 pm; β=107,151°[4] |
Ruimtegroep | P21/c[4] |
Nommer | 148 |
Smeltpunt | 680 °C [1] |
Kookpunt | ontbind ~500 °C[1] |
Digtheid | 4,0[1] |
Oplosbaarheid | oplosbaar[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | nie-brandbaar |
LD50 | 2704 [mg/kg] (oraal; rot)[1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Palladium(II)chloried is 'n verbinding van chloor met palladium in sy +2 oksidasietoestand met formule PdCl2. Dis 'n sout van palladium met soutsuur.
Dit is higroskopies en vervloei as dit aan vogtige lug blootgestel word.[1]
Kristalstrukture
[wysig | wysig bron]Vier polimorfe van palladium(II)chloried is bekend.[5]
α-PdCl2
[wysig | wysig bron]α-PdCl2 kristalliseer in 'n ortorombiese struktuur wat die argetipe van die C50-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is. Dit bestaan uit linte van vlak vierkantige PdCl4-eenhede wat rande deel.
Die fase is metastabiel by kamertemperatuur en gaan slegs stadig oor na die stabiele γ-fase. Die γ-fase gaan oor na α by 401 °C Teen 510 °C gaan dit oor na die δ-fase.[5]
β-PdCl2
[wysig | wysig bron]β-PdCl2 het 'n molekulêre struktuur wat bestaan uit heksamere Pd6Cl12 met 'n kubiese vorm. Die kubus se vlakke bestaan uit 'n PdCl4-eenheid met die palladiumatoom in die middel en die chlooratome op die middel van die rande.
Die molekule is analoog aan platinumchloried s'n.
γ-PdCl2
[wysig | wysig bron]Hierdie modifikasie is die laetemperatuurvorm.
δ-PdCl2
[wysig | wysig bron]Eienskappe
[wysig | wysig bron]Dit los goed in alkohol, soutsuur en oplossings van alkalimetaalchloriede op.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 "Palladium(II) chloride". PubChem NIH.
- ↑ 2,0 2,1 "α–PdCl2 (C50) Structure: A2B_oP6_58_g_a". Aflow. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2024. Besoek op 7 April 2024.
- ↑ 3,0 3,1 "β–PdCl2 Structure: A2B_hR18_148_2f_f". Aflow. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2024. Besoek op 7 April 2024.
- ↑ 4,0 4,1 "γ–PdCl2 Structure: A2B_mP6_14_e_a". Aflow. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2024. Besoek op 7 April 2024.
- ↑ 5,0 5,1 Jürgen Evers, Wolfgang Beck, Michael Göbel, Stefanie Jakob, Peter Mayer, Gilbert Oehlinger,Marianne Rotter en Thomas M. Klapötke (2010). "The Structures of δ-PdCl2 and γ-PdCl2: Phases with Negative ThermalExpansion in One Direction". Angewandte Chemie. 49: 5677–5682. doi:10.1002/anie.201000680.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)