1433
Voorkoms
1433 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1428 | 1429 | 1430 | 1431 | 1432 | ◄ 1433 ► | 1434 | 1435 | 1436 | 1437 | 1438 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1433 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Zheng He Stadhuys, Malakka | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1433 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 33ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
Honderdjarige Oorlog
- Filip die Goeie van Boergondië beperk die uitvoer van muntmetaal na Calais vanweë die maatreëls wat die Engelse parlement in 1429 aangeneem het.[1]
Italië
- 31 Mei – Pous Eugenius IV kroon keiser Sigismund as keiser van die Heilige Romeinse Ryk.
- 4 Junie – Pous Eugenius IV moet uit Rome vlug vir die troepe van Filippo Maria Visconti.
Skotland
- 23 Julie - Die Hussiet Pavel Kravař word in Skotland as ketter veroordeel en lewend verbrand. Dit is glo by die kruis wat vandag in St. Andrews staan.[2]
Geboortes
- 10 November – Karel die Stoute, die hertog van Boergondië, Brabant, Limburg en Luxemburg, en die graaf van Vlaandere, Artesië, Henegouwen, Holland, Zeeland en Namen († 1477).
Sterftes
Verwysings
- ↑ Allen, Martin. “Medieval Merchants and the English Mints and Exchanges, 973–1489.” (2016). Medieval Merchants and Money: Essays in Honour of James L. Bolton,. University of London Press. pp. 197–212.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link) - ↑ Vyšný, Paul (2003). ""A Hussite in Scotland: The Mission of Pavel Kravař to St Andrews in 1433."". The Scottish Historical Review. 82 (213): 1–19.