Gaan na inhoud

1163

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
1163
| 11de eeu | 12de eeu | 13de eeu |

◄ ◄ | | 1158 | 1159 | 1160 | 1161 | 1162 | ◄ 1163 ► | 1164 | 1165 | 1166 | 1167 | 1168 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1163
Kalenders
Gregoriaanse kalender 1163
MCLXIII
Ab urbe condita 1916
Armeense kalender 612

ԹՎ ՈԺԲ

Chinese kalender 3859 – 3860

己午 – 庚未

Ethiopiese kalender 1155 –1156
Hebreeuse kalender 4923 – 4924
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1218 – 1219
- Shaka Samvat 1085 – 1086
Irannese kalender 541 –542
Islamitiese kalender 558 –558


Die jaar 1163 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 63ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • In Parys word die bou van die Cathédrale Notre-Dame de Paris begin deur die biskop Maurice de Sully.
  • Magte van Sökmen II, Fakhr ad-Dīn, die Dimaçiede, Ildegüz en die Groot Seljukiese sultan Arslān Shāh val Georgië aan en verslaan koning Giorgi. Die Shāh-i Arman verower baie oorlogsbuit.[1]

Geboortes

Sterftes

Verwysings

  1. A. C. S. Peacock (2006). "Georgia and the Anatolian Turks in the 12th and 13th Centuries". Anatolian Studies. 56: 127–146.