Gaan na inhoud

Gebruikerbespreking:BurgertB: Verskil tussen weergawes

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
?: nuwe afdeling
Etikette: Teruggerol Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k Wysigings deur 25let teruggerol na laaste weergawe deur Oesjaar
Etiket: Terugrol
Lyn 67: Lyn 67:
:Jammer, ek het dit jare der jare gelede gedoen en weet nie meer hoe om dit te verander nie. Die kleure is op al die Wikipedias dieselfde. [[Gebruiker:Burgert_Behr|~ <span style="font-family: Segoe Print; font-size: 10.5pt">Burgert</span>]] [[Gebruikerbespreking:Burgert Behr|<span style="font-family: Segoe Print; font-size: 10.5pt">(kontak)</span>]] 13:38, 12 Februarie 2022 (UTC)
:Jammer, ek het dit jare der jare gelede gedoen en weet nie meer hoe om dit te verander nie. Die kleure is op al die Wikipedias dieselfde. [[Gebruiker:Burgert_Behr|~ <span style="font-family: Segoe Print; font-size: 10.5pt">Burgert</span>]] [[Gebruikerbespreking:Burgert Behr|<span style="font-family: Segoe Print; font-size: 10.5pt">(kontak)</span>]] 13:38, 12 Februarie 2022 (UTC)
::Ouderdom... Met wie praat ek...
::Ouderdom... Met wie praat ek...

== ? ==

* Hallo. Kan jy Hierdie artikel in Afrikaans op Die Afrikaanse Wikipedia skryf? Of skryf In Wikipedia-navrae aan diegene wat uit russies vertaal. Hierdie Artikel is beskikbaar in ander dele van Wikipedia in ander tale. Die artikel kan vertaal word in enige taal met Behulp Van Google of Yandex vertaler. Die" struktuur " afdeling hoef nie bygevoeg te word nie. https://ru.m.wikipedia.org/wiki/%D0%A7%D0%B5%D1%87%D0%B5%D0%BD%D1%81%D0%BA%D0%B8%D0%B5_%D0%BC%D0%BE%D0%B4%D0%B6%D0%B0%D1%85%D0%B5%D0%B4%D1%8B_%D0%B2_%D0%A1%D0%B8%D1%80%D0%B8%D0%B8 [[Gebruiker:25let|25let]] ([[Gebruikerbespreking:25let|kontak]]) 06:27, 20 Februarie 2022 (UTC)

Wysiging soos op 06:57, 20 Februarie 2022

Archive
Argiewe:

How we will see unregistered users

Hi!

You get this message because you are an admin on a Wikimedia wiki.

When someone edits a Wikimedia wiki without being logged in today, we show their IP address. As you may already know, we will not be able to do this in the future. This is a decision by the Wikimedia Foundation Legal department, because norms and regulations for privacy online have changed.

Instead of the IP we will show a masked identity. You as an admin will still be able to access the IP. There will also be a new user right for those who need to see the full IPs of unregistered users to fight vandalism, harassment and spam without being admins. Patrollers will also see part of the IP even without this user right. We are also working on better tools to help.

If you have not seen it before, you can read more on Meta. If you want to make sure you don’t miss technical changes on the Wikimedia wikis, you can subscribe to the weekly technical newsletter.

We have two suggested ways this identity could work. We would appreciate your feedback on which way you think would work best for you and your wiki, now and in the future. You can let us know on the talk page. You can write in your language. The suggestions were posted in October and we will decide after 17 January.

Thank you. /Johan (WMF)

18:10, 4 Januarie 2022 (UTC)

Kategoriee soos Normdata met 34 elemente‏‎

@Burgert Behr:, Kategorieë soos Normdata met 34 elemente kan ek seker maar skep? Myns insiens het dit niks met alarm of foute te doen nie maar staaf maar net 'n feit. Groete! Oesjaar (kontak) 08:55, 13 Januarie 2022 (UTC)[antwoord]

@Oesjaar: Ja, ek dink ook so. ~ Burgert (kontak) 08:58, 13 Januarie 2022 (UTC)[antwoord]
Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys
Moord op die Romanofs, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Wikipedia:Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad.


Baie dankie vir dié interessante voorbladartikel omtrent 'n belangrike onderwerp. :) Groete. --  SpesBona 20:35, 30 Januarie 2022 (UTC)[antwoord]

Meesterredakteur III
(13 jaar, 58 500)
Toegeken deur Aliwal2012

@Burgert Behr: Help asb met die volgende vertaling: Active in scientific circles, he was a Fellow of the Linnean Society, member and president of the South African Philosophical Society (later the Royal Society of South Africa), the SA Medal and Grant by the SA Association for the Advancement of Science and an honorary D.Sc. from the University of the Cape of Good Hope. uit bogenoemde. Groete! Oesjaar (kontak) 19:05, 8 Februarie 2022 (UTC)[antwoord]

Uitgestorwe spesies...

Dag Burgert! Sien Pterygodium newdigateae. Is dit moontlik om die balkie wat Uitgestorwe wys se agtergrond rooi te maak en as dit CR (Krities) status is, oranje te maak? Groete! Oesjaar (kontak) 06:24, 11 Februarie 2022 (UTC)[antwoord]

Jammer, ek het dit jare der jare gelede gedoen en weet nie meer hoe om dit te verander nie. Die kleure is op al die Wikipedias dieselfde. ~ Burgert (kontak) 13:38, 12 Februarie 2022 (UTC)[antwoord]
Ouderdom... Met wie praat ek...