Van Nederlands worden, van Middelnederlands werden, van Oudnederlands werthan, van Proto-Germaans *werþaną.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  word 
Verlede Tyd  ek   het geword    
Teenwoordige deelwoord wordende     
Die genoemde toestand bereik.
Jou koffie word koud.
Wat gaan van jou word?
Ek word ryk. Ek het ryk geword.
Hierdie werkwoord het 'n argaïese vorm "werd": Die kat werd gevoer. Dit word egter selde in hedendaagse Afrikaans gebruik.
  Vertalings:    word
Engels: become(en)
Nederlands: worden(nl)


Hulp:IPA: [ʋɔrt]
    
(lêer)
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van worden
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van worden
  3. gebiedende wys van worden
1.: Ik word.
2.: Word je?
3.: Word!