Enkelvoud Meervoud
  skrywer     skrywers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  skrywertjie     skrywertjies  
skry•wer
  1. 'n Persoon wat skryf.
  2. (beroepe) Outeur; persoon wat publikasies (gewoonlik vir 'n inkomste) skryf.
  1. Hy is die skrywer van die brief.
  2. Sy is 'n beroemde skrywer en het al talle romans gepubliseer.
skryf
  Vertalings:   
Engels: writer(en)
Nederlands: schrijver(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor skrywer.