Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
ofskoon
Taal
Hou dop
Wysig
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Woordafbreking
1.2
Voegwoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
1.2.3
Sinonieme
1.2.4
Vertalings
Afrikaans (af)
Voegwoord
ofskoon
Woordafbreking
of•skoon
Voegwoord
Betekenisse
(deftig) Druk 'n teenstelling of twyfel uit.
Voorbeeldsinne
Ofskoon die die Afrikaanse Wikiwoordeboek slegs 17 000
lemmas
bevat, bied die feit dat ons taal in 'n netwerk met alle ander tale ingebed is, baie interessante nuwe moontlikhede.
Sinonieme
alhoewel
,
hoewel
Vertalings
Vertalings:
Engels
:
although
(en)
,
albeit
(en)
Nederlands
:
alhoewel
(nl)