Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  deaktiveer 
Verlede Tyd  ek   het gedeaktiveer        
de•ak•ti•veer
Uit aksie haal; buite werking stel; stop.
As kos teen 0ºC gevries word, deaktiveer die mikrobes (bakterieë, gis en muf).
afskakel
aktiveer
  Vertalings:    deaktiveer
Engels: deactivate(en)
Nederlands: deactiveren(nl)