bepaald
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | bepaald | bepaalde | ||
Vergrotend | bepaalder | |||
Oortreffend | bepaaldste |
- IPA: [bəˈpɑːɫt], attributief: [bəˈpɑːɫdə]
- بِپالْدْ , attributief: بِپالْدِی
- Vasgestel.
- Stellig.
- Noukeurig aangewys.
- (taalkunde) Nader omskrywend.
Vertalings: bepaald | |||
---|---|---|---|
|
- Beslis, stellig, sekerlik.
Vertalings: bepaald | |||
---|---|---|---|