Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Kaap Verdies     Kaap Verdiese        
IPA: [kɑːpˈfɛrdis], attributief: [kɑːpˈfɛrdisə]
كَاپْ فَِرْدِیسْ , attributief: كَاپْ فَِرْدِیسِی
Van, betreffende die Kaap Verdiërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Kaap Verdiese Eilande.
  Vertalings:    Kaap Verdies
Duits: kapverdisch(de)
Engels: Capeverdean(en)
Enkelvoud Meervoud
  Kaap Verdies     -  
(taal) 'n Kreoolse taal, gebaseer op Portugees, met ongeveer 470 000 sprekers op die Kaap Verdiese Eilande.
  Vertalings:    Kaap Verdies
Duits: Kapverdisch(de)
Engels: Capeverdean(en)
Yslands: grænhöfðeyska(is)