Fidjiaans
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Fidjiaans | Fidjiaanse |
- IPA: [fiʤiˈjɑːns], attributief: [fiʤiˈjɑːnsə]
- فِیجِیَانْسْ , attributief: فِیجِیَانْسِی
- Van, betreffende die Fidjiane; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Fidji-eilande.
Vertalings: Fidjiaans | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Fidjiaans | — |
- (taal) 'n Sentraaloos-Maleis-Polinesiese taal met ongeveer 350 duisend sprekers; een van die amptelike tale van die Fidji-eilande.
- ISO 639-1: fj
- ISO/DIS 639-3: fij
- SIL: FJI
Vertalings: Fidjiaans | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Fidjiaans.