Voëlsitboom
Die voëlsitboom (Antidesma venosum) is 'n klein, immergroen boompie wat deels is van die Phyllanthaceae familie.[1]
Voëlsitboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Phyllanthaceae |
Genus: | Antidesma |
Spesie: | A. venosum
|
Binomiale naam | |
Antidesma venosum E.Mey. ex Tul., (1851)
| |
Sinonieme | |
|
Manlike en vroulike blomme word op verskillende bome geproduseer en het 'n onaangename reuk. Die vrugte kom voor in trossies van ongeveer 10 cm lank. Elke vrug is sowat 8 x 4 mm groot en vlesig. Die vrugte is groen wanneer hulle jonk is en word later helderrooi en uiteindelik perserig-swart.
Verspreiding
wysigDit is inheems in Suid-Afrika is en in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voorkom. Dit kom aan die ooskus, van noord van Oos-Londen, tot by Mosambiek voor. In Afrika is die boom inheems aan Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Caprivistrook in Namibië, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Malawi, Mali, Mosambiek, Niger, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Somalië, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
In Asië is die boom inheems in suidoos en suidsentraal China, Hainan, Laos, Thailand en Viëtnam.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 125. ISBN 978-1-77007-759-1.
Bronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online