Theewaterskloofdam
Die Theewaterskloofdam is geleë naby Villiersdorp, Wes-Kaap in Suid-Afrika. Die dam is in 1978 gebou en het 'n kapasiteit van 480 miljoen m3 en 'n oppervlakte van omtrent 50 miljoen m2. Die damwalhoogte is 38 m. Kaapstad word uit die Theewaterskloofdam van water voorsien.
Theewaterskloofdam | |
---|---|
Suid-oos aansig van die Theewaterskloofdam
| |
Amptelike naam | Theewaterskloofdam |
Ligging | Villiersdorp, Wes-Kaap |
Provinsie/Land | Suid-Afrika |
Koördinate | 34°01′48″S 19°12′13″O / 34.03000°S 19.20361°O |
Dam in | Riviersonderend |
Doel | Huishoudelik |
Openingsdatum | 1978 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Grondvulling |
Hoogte van wal | 38 m |
Lengte van wal | 646 m |
Bakmaat | 480 miljoen m3 |
Damoppervlak | 50 ha |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- Lys van Suid-Afrikaanse Damme van die Departement van Waterwese.