Leandra
Leandra is 'n dorp van gemengde rasse in Mpumalanga, Suid-Afrika by die N17 nasionale pad. Die dorpie is 20 km wes van Kinross. Die naam is 'n samestelling van twee woongebiede naamlik Leslie en Eendrag.
Leandra | |
---|---|
Koördinate: 26°22′S 28°55′O / 26.367°S 28.917°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Gert Sibande |
Munisipaliteit | Govan Mbeki |
Oppervlak | |
• Totaal | 9,63 km2 (3,72 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 023 |
• Digtheid | 210/km2 (500/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 41.7% |
• Indiërs/Asiërs | 10.8% |
• Bruin mense | 1.6% |
• Swart mense | 43.7% |
• Ander | 2.3% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 39.0% |
• Zoeloe | 23.9% |
• Engels | 17.3% |
• Ndebele | 5.7% |
• Ander | 14.2% |
Poskode (strate) | 2265 |
Poskode (posbusse) | 2265 |
Skakelkode | 017 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Leandra". Sensus 2011.