Belgiese geweste
(Aangestuur vanaf Gewes (België))
België is 'n federale land wat administratief in geweste en gemeenskappe verdeel word.

oranje = Vlaamse Gewes
rooi = Waalse Gewes
blou = Brusselse Hoofstedelike Gewes
Daar is drie geweste:
- die Vlaamse Gewes / Vlaandere (Vlaanderen)
- die Waalse Gewes / Wallonië (Région wallonne / Wallonische Region)
- die Brusselse Hoofstedelike Gewes (Brussels Hoofdstedelijk Gewest / Région de Bruxelles-Capitale)
Amptelike naamgewing:
- Nederlands = Gewest
- Frans = Région
- Duits = Region
Statistiese gegewens
wysigGegewens oor die bevolking (afgerond), oppervlakte en bevolkingsdigtheid van die geweste.
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig