Franco Colapinto

Franco Alejandro Colapinto (gebore 27 Mei 2003 in Pilar) is 'n Argentynse renjaer. In 2019 het hy die Spaanse Formule 4-kampioen geword. Vanaf 2023 is hy deel van die Williams Driver Academy, die oefenprogram van die Williams Formule 1-span.

Colapinto in 2023

Op 1 September 2024 sal hy sy Formule 1-rendebuut vir dié span maak tydens die Italiaanse Grand Prix as plaasvervanger vir Logan Sargeant, wie nie voldoende presteer het nie.

Formule-2 van 2024

wysig
Seisoen Span 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 Plek Punte
FIA Formule-2 van 2024 MP Motorsport   Bahrein   Saoedi-Arabië   Australië   Italië   Monaco   Spanje   Oostenryk   Verenigde Koninkryk   Hongarye   België   Italië   Azerbeidjan   Katar   Verenigde Arabiese Emirate 6de 96
18 6 11 DNF 4 DSQ 1 5 5 13 18 2 18 2 5 4 5 13 8 DNF

Formule Een-uitslae

wysig
Kleur Uitslag
Goud Wenner
Silwer 2e plek
Brons 3e plek
Groen Voltooi, verdien punte
Blou Voltooi, geen punte
Pers Nie voltooi (DNF)
Nie geklassifiseer (NC)
Rooi Nie gekwalifiseer (DNQ)
Kleur Uitslag
Swart Gediskwalifiseer (DSQ)
Wit Nie begin (DNS)
Leeg Nie deelgeneem
Onttrek (WD)
Uitgesluit (EX)
1, 2, 3 Naelrenplek, met punte
P Voorste wegspringplek
V Vinnigste rondte
Jaar Inskrywer Onderstel Enjin 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 Plek Punte
2024 Williams Racing Williams FW46 Mercedes F1 M15 E
Performance V6
BHR
0
SAU
0
AUS
0
JPN
0
CHN
0
MIA
0
EMI
0
MON
0
KAN
0
SPA
0
OOS
0
GBR
Toets
HON
0
BEL
0
NED
0
ITA
12
AZE
8
SIN
11
VSA
0
MXS
0
SAP
0
LSV
0
KAT
0
ABU
0
19* 4*
  • * Seisoen nog aan die gang